Inligting

Bothaville Apteek bestaan al vir jare en is een van Bothaville se besighede wat saam met die dorp, met sy ryk geskiedenis gegroei het.

Apteek

Ons Aptekers is Mev Jo Scheepers, Mev Linda Botha en Mev Natasha Erasmus; saam het hulle al jare se ondervinding wat hulle met herhaaldelike opleiding toepas.


Gratis Dienste

Gratis gesondheidsorg: bloeddruk monitering, cholesterol en insulien toetse, asook inspuitings en inentings



Advies

U kan altyd staat maak op professionele en geloofwaardige advies deur opgeleide personeel. Ons personeel word konstant opegelei en getoets om pasiënte effektief te help.


HANDELSMERKE

Ons het 'n weie verskeidenheid handelsmerke en produkte in voorraad. Van skoonheidsprodukte tot vitamien aanvullings, skoene en geskenke.

member-1
member-1
member-1
member-2
member-3
member-1
member-1
member-4
member-5
member-1
member-1
member-5

KONTAK ONS

KONTAK BESONDERHEDE

  • Maandag - Vrydag: 8:00 tot 17:30
  • Saterdae: 8:00 tot 13:00
  • Sondae en Publieke Vakansiedae: 11:00 tot 12:00
  • Adres: 38 President Straat, Bothaville
  • Tel: 0565 152 391
  • Noodgevalle: 072 4555 770
  • Faks: 0565 154 722
  • E-pos: bothaville@pro-pharm.co.za

LOS 'n BOODSKAP